Berading, Intersessie en
geestesondersteuning
deur Ben Vosloo

Die webplaas wat hierdie werf moontlik maak

Ben Vosloo is 'n geregistreerde berader en intersessor wat in gehoorsaamheid aan sy roeping, jou tot diens is om jou te help dra aan die jou en jou geliefdes se swaarkry.

As intersessor kniel hy graag saam met jou oor die uitdagings in jou lewe. Ben handel nie in eie krag en kennis nie, maar vra allereers Vader se wysheid alvorens hy jou hand neem op jou pad van herstel en oorwinning.

Maak dus vandag nog 'n afspraak met Ben en begin sů jou reis na geestelike restourasie.


Kontak vir Ben
Sakfoon: 0825728982
Faks: 0866459223
Epos: benvosloo@sukijaki.co.za
Webteller
Werfbesoekers
sedert 2020/12/18
Die outoriteit waarvolgens Ben dien
Ben se medewerkers